Successfully reported

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bianca R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolute bliss. This was a beautiful and serene time away with amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Good day. Thank you so much for your kind and valued feedback. We hope you will visit again. Regards, Valley team.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Good day. Thank you so much for your kind and valued feedback. We hope you will visit again. Regards, Valley team.

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, mooi en daar is baie om te doen. Ons het baie lekker gebly en kon lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Good day. Thank you so much for your kind and valued feedback. We hope you will visit again. Regards, Valley team.

Jean-marie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kos vir die siel in die natuur. Ons het een baie lekker naweek gehad. Perfekte wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Goeie dag, baie dankie vir julle gawe terugvoer, ons is baie bly dat julle dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Marius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige plekkie. Goed ingerig. Netjies en skoon. Heerlike verblyf, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Hi Marius, baie dankie vir jou gawe terugvoer, ons is baie bly dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Parkering was ver van blyplek af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Hi Mariette & Beyers, baie dankie vir jou gawe terugvoer, ons is baie bly dat julle dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Deon S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rus en vrede. Het baie lekker gebly, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Hi Deon, baie dankie vir jou gawe terugvoer, ons is baie bly dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Mario F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

'n Oasis tussen die heuwels. Die landgoed is goed deurdag uitgelê. Ongelooflik om te sien wat in die geweste gedoen is met herleide water van 'n rivier. Pragtige damme met heuwels aan weerskante. Staproetes en beeste paaie om die omgewing te verken. Die tent was baie gemaklik ingerig met elektriese kombers en en suite badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Hi Mario, baie dankie vir jou gawe terugvoer, ons is baie bly dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Christo N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ontspanne en rustig. Geniet natuur en naggeluide. Baie lekker. Heerlike wegbreek. Pragtige natuur. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Hi Christo, baie dankie vir jou gawe terugvoer, ons is baie bly dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Anri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die lekkerste wegbreek met die mooiste uitsig en die beste gashere. Die verblyf was heerlik! Ons gaan vir seker weer terug. Die eienaars is so gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Hi Wessel, baie dankie vir jou gawe terugvoer, ons is oor die maan dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D211, Konterdanskloof, Dullstroom, 2252, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1deb4f9dbfc3f930894cd5632b2bbc08d4b33960593262cf62722b75b4eafb0112433a6b7e5075c4dfb2d87e5e3f46b04b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 181 5 1 5 Off the D211 Konterdanskloof 2252 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.413213042825 29.939616322518
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang