Valley View
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Bosman Street and Lyon Cachet street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Valley View bied skoon en eenvoudige gastekamerverblyf wat gerieflik naby die hoofweg in Dullstroom geleë is. Valley View is oorkant die Highlander Hotel geleë, en die hotelgeriewe is oop vir Valley View-gaste. Die gastekamers is ideaal vir sakereisigers.
Verblyf word gebied in Klassieke Koninginkamers, elk met hul eie privaat ingang. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak, en 'n sitarea met 'n kaggel. Elke kamer het 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer maak oop na 'n onderdakstoep met 'n buitetafel en stoele wat uitkyk oor die Dullstroom-boerderye.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste is welkom om van die Highlander Hotel-geriewe gebruik te maak wat die The Chapter One Restaurant, Stag and Crown Whiskey Bar, swembad en die Haven Spa insluit.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Corner of Bosman Street and Lyon Cachet street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Valley View het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Bosman Street and Lyon Cachet street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang