Successfully reported

Valleyview Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Megan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

The best accommodation in the Berg! What a gem! Glorious views of the sunrise. Extremely comfortable and wonderful with outdoor braai and indoor fireplace. The most welcoming, friendly and helpful hosts. We will be back regularly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Quiet, calm and peaceful. Valleyview Cottage has everything you need and expect for self-catering. An excellent location that is close to many different activities and adventures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Valleyview Cottage
Many thanks for your feedback. Most welcome to join us again and keep exploring the Valley and Berg!

Jordan W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Good vibes, good view, good company! Would recommend. Perfect stay for us students on a budget! Fabulous location with access to Drakensberg Sun in the off season, which was a huge bonus. Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Basis vir verkenning van Champagne Valley na staproete in die Berg. Baie lekker gebly. Huis is gerieflik, netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Fantastiese omgewing met verskeie mooi staproetes op ons drempel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Valleyview Cottage
Baie dankie vir die terugvoer! Julle is baie welkom weer om 'n draai te kom maak, veral as die batterye nodig het om gelaai te word!

Penny C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

A well organised, seamless stay. A very home-from-home atmosphere. Well equipped and very comfy beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashni B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Wonderful relaxing week at the Drakensberg. Pros: The location was 10/10. Views spectacular. Safety and security, perfect. Well equipped. Beautiful cottage. Cons: Water pressure was a problem, upstairs bathroom didn't have water. Furniture is a bit outdated and needs some updating. The cottage needs some maintenance. Other than that, we spent a lovely week, visiting nearby attractions and keeping warm around the fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Valleyview Cottage
Dear Ashni, many thanks for your feedback. You are most welcome to visit us again. After your departure, it took a plumber 3 days to find the leak (the Berg is a big place), but our water pressure is finally sorted out.

Thys V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Rustig en stil. Het baie lekker gebly. Ongelukkig niks vir kinders om hulself te geniet nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Valleyview Cottage
Baie dankie vir die besoek!

Pieter Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

N plek vir rus en vrede vir siel en liggaam. Die huisie is geleë in n wonderlike plek met natuur skoon en rustigheid om jou. Met gemoedsrus dat jy in n sekuriteitskompleks woonagtig is, dit veroorsaak dat n mens net meer rustig is en kan afskakel met die natuur om jou. Die arende en aasvoëls was besonders gewees met baie ander voël spesies om te aanskou. Genoeg golfbane vir die wat n uitdaging wil aanpak en soveel om te doen en te sien in die omgewing. Die braai fasiliteit en boma vuurpit maak dit net soveel meer aangenaam om langs die kampvuur te sit en na die heelal te kan kyk met satelliete wat kort-kort verby jou kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Valleyview Cottage
Beste Riaan, dit was baie lekker om julle te huisves. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons hoop julle besoek ons weer in die Drakensberg. Julle is baie welkom. Groete Heinrich

Mariska B
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2025

Onaangenaam. Ek was diep teleurgestel in die plek. Ons het vir 3 aande bespreek, maar het net vir 1 aand gebly. Toe ons instap, het die plek ’n baie suur reuk gehad, so asof die beddegoed nie gewas is nie. Ons het maar uitgepak en die deure en vensters oopgemaak. Soos ons gaan lê, sien ons dooie spinnekoppe en spinnerakke oral. Ek het toe gedink: "Oky, ons is in die berge en natuur, so whatever." Toe ons iets wil drink en aan die glase vat, was dit so taai. Ons begin toe kyk na die borde en eetgerei — dieselfde storie. Dit was só taai jy gril sommer. Ons het dit toe maar probeer was met die afgewaterde seep, maar die vuil sponsie was nog meer grillerig. Ons het toe besluit om Spar toe te gaan en papierborde en glase te koop. Die panne waarin jy kos moet maak, is só geroes jy sal siek word! Toe ons daardie aand wou braai, was die rooster al so deurgebraai en stukkend dat jou vleis sommer deurval op die kole. Die badkamer bo het nog iemand se travel mugs in, en ’n random Ziplok-sakkie wat daar staan. Die badkamer onder in die stort het ook dooie spinnekoppe en hare wat nie in die drein afgespoel het nie, en dit het net daar gelê. Die stoep buite is duidelik nie die oggend skoongemaak nie — ou voeltjiekakies van dae lank. Die tafel was vol stof, soos ook die banke, en jy val sommer in as jy gaan sit. Die plek is beslis nie skoongemaak voor ons gekom het nie. Die vloer is nie gevee of gewas nie, en dit was nie ’n vinnige R500.00-bespreking nie. Die plek het dringende instandhouding en ’n goeie skoonmaak nodig. Jy kan nie verwag om mense se geld te neem en so ’n plek vir hulle aan te bied nie. Ek self het ’n plekkie op Airbnb, en hierdie is nie aan nie. Ek sal beslis nie terugkeer nie. Ek moes die kode aanvra vir die deur. As ek nie gevra het nie, sou hulle seker net niks gesê het nie. Toe ek vra vir ’n pin (ons het die plek op drie verskillende fone ingesit en al drie het iets anders gewys), is daar net vir my ’n screenshot gestuur met die boodskap: "Sit dit in jou map," wat ons toe gedoen het. Ons het toe maar, toe ons in die area was, gestop en gevra, want die gasheer was nie veel van hulp of juis vriendelik nie. Ons moes deur al die laaie gaan en soek vir die sleutels vir die res van die deure. Ek weet nie eers waar dit toe uitgekrap is nie! Dankie aan die webtuiste vir al julle hulp en die terugbetaling van ons twee aande, maar die plek hoort nie op julle webtuiste totdat daar verbetering aangebring is en daar ’n ordentlike skoonmaak gedoen is voor elke gas inboek nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Nexor Signs L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Puik plek. Baie lekker. Fantastiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Valleyview Cottage
Baie dankie. Ons is baie bly dat julle die plekkie geniet het. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Yellowwood, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2ef1f6efedfcdaf299dc397f2ef68ac0cd762dfbab58b83f5201c24a85b081b05d1c3968428eac41b86ade06df801b1e94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 9 Yellowwood Bergview Estate 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.012393888678 29.427551010833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang