Vaalyanti
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Zandrift KR 94, Limpopo Vaalwater, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vaalyanti bied selfsorgverblyf op Farm Zandrift in Limpopo. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met vriende of familie en is weg van die stad se gewoel geleë.
Verblyf word gebied in 2 oewer-chalets met slaapplek vir 4 gaste elk. Elke chalet is 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 2 kinderbeddens. Die en suite-badkamers is elk toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word ook voorsien.
Elke chalet het 'n kombuis met basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Buite het gaste toegang tot die tuin, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n vuurput.
Doendinge op die perseel sluit wildritte, voetslaanroetes en swem in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Frederik Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Farm Zandrift KR 94, Limpopo Vaalwater, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Vaalyanti het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Zandrift KR 94, Limpopo Vaalwater, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang