Successfully reported

Valozone 70 Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Ansunet V
1 nag
5.0
Aug 2025

Rustige atmosfeer, netjiese plek, baie goeie diens. Wonderlike diens, skoon kamers, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin P
1 nag
5.0
Mei 2025

Hulle sal my gou weer sien. Ek het lank laas so lekker gebly. Die gasvrou was wonderlik en het vir my gewag tot na inkloktyd en het my so baie gehelp op my reis. Ek weet die ander drywers in ons maatskappy gebruik ook die plek en hulle is net so gelukkig. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conrad
Valozone 70 Guest House
Hallo Quentin. Vreeslik dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete Ronelle

Jacques D
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie netjies en alles wat jy nodig het. Baie netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Skoon en lekker. Dankie, dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas R
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Excellent. The place is clean, well situated, and safe. I love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal definitief weer Valozone 70 Guest house gebruik. Gerieflik met alles wat jy nodig het en nog mooi ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Absolutely perfect. Quiet, comfortable, perfect location and I will definitely stay there again on my next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Baie lekker. Waarde vir geld, netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erika V
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Des 2024

Kan nie, want daar was geen kuier. Glad nie eers gebly nie. Die plek is verlate, geen persoon wat jou gaan laat welkom voel nie. Geen voertuie om mede-gaste aan te dui nie, en ja, nee, daar is wel nog konstruksiewerkers besig. Die teerpad soontoe is ook nie gaanbaar nie, vol slaggate.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Conrad
Valozone 70 Guest House
Sjoe, baie dankie vir die resensie. Ons is regtig jammer dat ons u gemis het. Ons woon nie self op die perseel nie, maar is net 'n klipgooi om die draai en kom gewoonlik binne ’n paar minute uit om gaste in te sien. Thabazimbi is inderdaad baie stil gedurende Desember, en daarom het ons die geleentheid gebruik om ’n paar opknappingswerkies te doen. Ons kontaknommer van die bestuurder of persoon wat op bystand is, is op die hek. Ons is baie jammer u het so slegte ervaring gehad, kontak ons gerus, asb.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Naomi Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ceb1b7a9c331c551402fed25770b29f37d4e0846cd39c9c366b9c9eba0a0af1f44b7552a6f3011cf9f2fade141d8ba7d68d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 11 Naomi Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.589786 27.4048
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang