Successfully reported
+24

Van Biljon Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 243 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Van Biljon Cottage is in Oudtshoorn in die Klein Karoo geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-kothuis naby 'n winkelsentrum.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort en bad, 'n leefarea en 'n kombuis. Die kothuis bied slaapplek vir 5 gaste op 'n dubbelbed en 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die stapelbed is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond.

Die kothuis beskik oor DStv en gratis WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n privaat tuin, 'n braai-area en veilige onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Norma D
Saam met vriende
5.0
Would definitely recommend. Lovely spot. Host friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Bill F
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Spacious unit with all necessities. Convenient and secure. Excellent accommodation and service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Trudi V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf. Sal vir seker weer gebruik. Netjies, ruim en goed toegeruste verblyf. Pragtige, vriendelike Lila, die familiehond. Hoog aanbeveel.
Sep 2024
Emmenita B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was fantasties. Sal vir enige een aanbeveel.
Jul 2024
Lambert V
Gesin met tieners
5.0
Baie veilig en privaat - skoon en ruim. Heerlik gekuier. Baie lekker gebly en gekuier - baie netjies en privaat.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 243 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Biljon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 243 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1rNq0sCCWcsLfjQC1shQ9Ak5DQ2LTkUU4zmxrGooE9iHJlhTHM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 40 5 1 5 243 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.590103292332 22.191950976849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang