Successfully reported
+43

Van Breda 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Van Breda Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Van Breda 3 is 'n lieflike gesinsvakansiehuis in L'Agulhas en spog met pragtige see-uitsigte en laat gaste wakker word met die branders wat op die rotse breek. Die Kaap Agulhas-vuurtoring, restaurante en winkels is naby hierdie huis.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Nog 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer asook 'n aparte toilet. Die 2 kamers met dubbelbeddens het ook 'n see-uitsig. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n TV en gemaklike sitplek in die sitkamer.

Deur die glasskuifdeure is daar 'n lieflike patio waar gaste 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder. Die agterplaas van die huis beskik oor 'n lieflike groen grasperk en braaigeriewe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gary S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. Fantastic, will go back in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Eric M
Saam met vriende
4.8
Too short. The location is stunning with the most awesome views. We did miss having an indoor fireplace as there was no way of warming ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sybil A
Gesin met klein kinders
4.8
Baie verwelkomend. Gevoel soos ons 2de huis. Baie ruim en goed toegeruste huis. Daar is te veel los goedere in die huis vir 'n kuier met kleinkinders....
Sien meer
Feb 2025
Anmarie W
Gesin met klein kinders
4.6
Heerlik. 'n Wonderlike ligging.
Feb 2024
Adre C
Gesin met klein kinders
4.0
Rustig en sorgvry met die beste uitsig. Beste ligging in Agulhas! Kinders het die ongerepte rotspoele terdeë geniet.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Van Breda Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Breda 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Van Breda Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fdc2e029bdfec5c3820048f3c24879a13668bab2ed2b5d42a5109f9aebd2191f9024c06b55bc75afb88609d3e17adf8759b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 3 Van Breda Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.82687632621 20.012772996295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang