Successfully reported

Van der Merwe Huisie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ahmed R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

All in all it was value for money. The stay was good. Only problem was that I caught a big kob and there was no freezer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beaulene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beste vakansie ooit. Baie mooi plekkie. Ek en my man was daar vir ons 7de huweliksherdenking. Ek kon nie gevra het vir beter nie. Die huis het van alles wat 'n familie nodig sal hê vir 'n vakansie. Sal beslis weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Mooiste uitsig en baie lekker huisie en Nadia was baie behulpsaam. Dit is die mooiste uitsig met 'n hele klomp rustigheid rondom mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustig ontspannend. Baie lekker gebly. Lekker ontspan en baie walvisse gesien. Die huis het 'n lieflike see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Although the weather was not nice, we enjoyed watching the whales while in house. Very cozy place with a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron S
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Epic. My stay was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Perfek vir daai lekker saamkuier met vriende en familie. Hierdie woning was perfek vir ons familie - 6 volwassenes. Niks 'fancy' nie, maar tipies wat mens van so vakansiehuisie sal verwag. WiFi was goed, kombuis en kombuisware was meer as genoeg. Die binne-braai werk uitstekend! Ons uitsig oor die baai was besonders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eben T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Heerlik rustig. Die geriewe is voldoende. Sou 'n TV waardeer. Die beddegoed kan aandag geniet. Binnebraai is 'n groot bonus.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie D
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

Baie lekker. Was lekker teen die see met baie mooi uitsig oorals.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna Street, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b265c38b6a1f78a4d13d184dcc20ff7baa5be3ec9cf098d050ef4dcd98bb7fe6551ff902a2a04d182bd3217e8f5281cf5eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Tuna Street Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392860649707 20.861418623088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang