Successfully reported

Vanzylsrus Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
William S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker en gasvryheid. Baie lekker, rustig en ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Vanzylsrus Hotel
William, ons is bly julle het ons Kalahari rustigheid geniet. Mooi bly tot volgende keer.

Marius V
1 nag
5.0
Okt 2025

Een van ons beste ervarings op ons 2 weke trip. Baie lekker. Die gasheer het soveel moeite gedoen met ons skemerkelkie op die duin en ons selfs sy persoonlike 4 x 4 geleen aangesien ons 'n 4 x 2 het. Die mense is puik en verstaan kliënte diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Vanzylsrus Hotel
Dankie Gideon, ons is bly julle het julle verblyf geniet!

Eric D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie netjies en skoon. Baie oulike hotel, sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Vanzylsrus Hotel
Eric, ons is bly julle verblyf was 'n aangename ervaring. Hoop ons sien binnekort weer!

Kirsten C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Too short! The decor is so fun and arty, our room was very comfortable, the staff were very friendly and helpful. We really hope to be able to come back one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

'n Oase in die woestyn (alhoewel dit nou mooi groen was). Ons het baie lekker gekuier. Almal is vriendelik. Heerlike oornagplek. Love the arty feel of the place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Vanzylsrus Hotel
Baie dankie vir die pragtige review. Dit is altyd 'n voorreg om ons gaste te bederf!

Diane B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great introduction to the test of the trip. Fabulous decor. Authentic experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Vanzylsrus Hotel
Dear Diane Thank you for the excellent review. It is well appreciated!

Driaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Breathtaking. Amazing stay at the hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Vanzylsrus Hotel
Beste Driaan. Baie dankie vir jou wonderlike rating vir Vanzylsrus Hotel in Februarie 2025! Jammer ons sê nou eers dankie. Kalahari groete

Mimi O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Hope karakter! Ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Vanzylsrus Hotel
Hallo Mimi! Baie dankie, dit is lekker om te hoor julle het lekker gekuier. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Ansuretha O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker kuier in die Kalahari. Ons het 'n bespreking gehad by Klein-Jan en die Hotel was ideaal want daar is ook 'n bussie wat almal optel en weer aflaai. Die personeel is super vriendelik en hulpvaardig en al die kamers is goed toegerus. Dit was 'n wonderlike kuier en ons het baie spesiale mense ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
Vanzylsrus Hotel
Hallo Ansuretha Baie dankie vir die pragtige verwysing. Dit laat ons Kalahari harte warm klop as ons gaste sulke mooi woorde sê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier Street, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc492fb16de66277df0004fea5220ee7e0a169a294d86f74f2e02301dc46e0537b7e85606e6956c708bfcab0862088493e8d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 Olivier Street Van Zylsrus 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.877857257898 22.052342673937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang