VanZylsRus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Galjoen Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
VanZylsRus is 'n knus selfsorghuis in die Pearly Beach-oord in Pearly Beach. Dit is 'n goeie keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul wegbreek na hierdie kusdorpie is.
Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien. Gaste moet egter hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Verskeie winkels en restaurante, en Pearly Beach is naby. Die buurdorp Franskraal is ongeveer 18,5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 Galjoen Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Galjoen Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang