Successfully reported

Varswaterkloof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Helga U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ideaal vir 'n vinnige wegbreek. Wat 'n heerlike en netjiese plekkie! Alles was perfek reg en ons het sommer dadelik welkom gevoel. Ons was net vir 'n naweek daar, maar toe ons daar weggaan, het dit gevoel of ek vir 'n maand op vakansie was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naven G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Stunning location surrounded by nature and mountains. Our stay was perfect; the accommodation and surroundings were amazing! The host was very accommodating and friendly. Great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Top. The house is on a working farm, so no fancy resort things. Just real life. The communication with Juliana was excellent. Excellent WiFi also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Natuurskoon, veilig, rustig, mooi. Dit was baie heerlik en gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge P
1 nag
4.6
Mei 2025

Dit was 'n kort een na oorslaap op 'n werk wegkom. Alles was gerieflik. Gerieflik en goed ingerig. Goeie kommunikasie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alex V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Lekker en sal aanbeveel. Inligting vooraf van gasvrou ontvang presies. Huis en ligging was perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cheslin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Relaxing, beautiful scenery. From the first to the last day was amazing! What a great place to relax and get away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fattah Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Amazing location, the accommodation was also very nice. Definitely coming here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beautiful. Stunning. Relaxing. Perfect. I wish I could give a 10 out of 5 star rating. Everything was perfect. Stunning views. I could stay and stare at that mountain all day. Everything laid out perfectly and everything to the smallest detail has been thought through - even to providing paper plates if you don't feel like washing up. Most beautiful place ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker. Nie te duur nie, nie te ver nie, baie mooi huisie en 'n fantastiese ligging. Die kaggel se rook trek net bietjie sleg as die vensters toe is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Du Toitskloofpas, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ecbd05c0c8c5fcbf65ea6bda9e144871bc670d23e9f850398eb570d1f4c683d255637238e8d842e93e6919c00bdb1403a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 R101, Du Toitskloofpas Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.747803351666 19.064758884203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang