VAstay @ Magnolia
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Heresingel Road, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
VAstay @ Magnolia is 'n knus, goed ingerigte eenheid op 'n gedeelde eiendom in Simonswyk, Stellenbosch. Met 'n privaat ingang bied dit gaste 'n gemaklike en rustige toevlugsoord naby die middestad en universiteitskampus, wat dit ideaal maak vir enkelreisigers of paartjies.
Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n instapstort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste kan 'n maaltyd by die ontbyttoonbank met 2 sitplekke geniet, en vir diegene wat verbind wil bly, is gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan ontspan op die dek wat vanaf die eenheid oopmaak, kompleet met buitesitplek en uitsigte oor die tuin. Parkering is beskikbaar agter die eiendomshekke in 'n gedeelde parkeerarea, en eksterne sekuriteitskameras is op die eiendom geïnstalleer vir ekstra veiligheid.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Heresingel Road, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Heresingel Road, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang