Veldblom
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 201 Kotze Street, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Veldblom is 'n bekoorlike selfsorg-vakansie-eenheid wat die perfekte plattelandse ontsnapping in Redelinghuys bied, waar 'n rustige atmosfeer en veilige omgewing 'n welkome blaaskans van die gewoel van die alledaagse lewe bied.
Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n binnebraai, sowel as 'n ruim agterplaas waar kinders vrylik en veilig kan speel.
Geleë slegs 20 minute se ry vanaf Elandsbaai, een van die streek se top branderplankrybestemmings - bied hierdie eenheid die ideale mengsel van ontspanning en avontuur.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 201 Kotze Street, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 201 Kotze Street, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang