Successfully reported
+38

Veldhuisie Bus and Ecocabin

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 51 Third Street, North Fork Park, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Veldhuisie Bus and Ecocabin bied rustieke verblyf vir paartjies of vriende wat op soek is na 'n vakansie weg van die gewoel. Ervaar privaatheid, natuur, sonsondergange en sterre naghemel.

Hierdie omgeboude 52-sitplekbus en afgeleë houtkajuit kan 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die omgeboude bus beskik oor 1 dubbelbed, 1 toilet en handwasbak en 'n oopplan-leefarea met 'n houtkaggel. Die afgeleë houthut is ingerig met 'n stapelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is 'n oopplan-kombuis-sitarea met 'n houtkaggel.

Die kombuis is toegerus met 'n gas yskas-vrieskas, gasstoof, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Beide die bus- en afgeleë kajuit maak oop na die buite-area wat 'n omvou-houtdek het en beskik oor 'n houtvuur-bubbelbad, vragnet en braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Stapelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Aggripa L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. It is simply awesome; it was the exact kind of place I was looking for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Nathon F
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay, will be back every year! Peaceful and serene.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Tonel R
Saam met vriende
5.0
Ons het heerlik uitgespan. Plek is goed toegerus. Heerlik ontspan! Wat 'n lekker plek! Het lekker uitgespan!
Jun 2025
Stefan V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, privaat, pragtig, skoon. Fantastiese rustieke en private wegbreek. Perfek om weg te kom van die stad om natuur en stilte te geniet. Alles wat ...
Sien meer
Apr 2025
Mariska B
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n pragtige omgewing en akkommodasie. Beveel dit beslis aan! Wat 'n juweel! Ons het heerlik gebly.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 51 Third Street, North Fork Park, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Veldhuisie Bus and Ecocabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 51 Third Street, North Fork Park, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee119a1c95e9c2f3a3843d7ad0a4a20c06d079cb5b5e9a2d473b34529b005ef7e90ce78eae550ebd8e43c3af0dc44b9390ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 51 Third Street North Fork Park 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -33.022793712563 18.289057938831
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang