Successfully reported
+10

Verbe Farm - Letjie's House

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verbe Farm - Letjie's House is op die plaas No Heep in die Kamieskroon-distrik en bied aan gaste die geleentheid om die outentieke Namakwalandse ervaring te geniet wat so baie aan sy gaste bied wat die omgewing betref.

Dié kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Enkelbed kan op versoek by die kamer gevoeg word.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Dié leefarea het ook 'n binnebraai.

Daar is geen elektrisiteit nie, maar dit werk met gas. Die gashere verskaf herlaaibare LED-ligte, kerse en lampe. As jy enige toerusting moet herlaai, kan dit by die hoofhuis gedoen word.

Die plaasverblyf weerspieël die ou Namakwalandse kultuur en is geleë tussen Garies en Springbok, 12 km noordoos van Kamieskroon en net 8 km vanaf die N7. Kamieskroon-distrik, die hart van die blommeland, maak Verbe die beste plek vanwaar jy die pragtige natuurwonders van Namakwaland kan verken. Dit word omring deur berge. Die bekende Namaqua Nasionale Park is net 47 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ria N
Saam met lewensmaat
5.0
Outentieke, karaktervolle plaasverblyf. Uitsonderlike plaasverblyf met die wye vlaktes en vrede as geselskap. Die huisie is so goed toegerus dat mens ...
Sien meer
Aug 2025
Hans M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely of grit stay with all the comforts. We had a lovely and peaceful stay at Verbe Farm Accommodation. Willi was a friendly host and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Gail H
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight stay while on a trip to view flowers. Enjoyed the farm and house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Wessel D
Saam met vriende
5.0
Plaasverblyf met als wat jy nodig het, en nog 'n bietjie ekstra. Van die intrapslag het Willie ons laat welkom voel. Als was soos geadverteer en die g...
Sien meer
Sep 2024
Magda K
Saam met lewensmaat
3.8
Good. Vriendelike ontvangs, lieflike plaas, heerlike stilte - pad bietjie baie sinkplaat vir gewone sedan.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Verbe Farm - Letjie's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f8bc195b9a35e47ed5ca386da14abc3c83b3432a054cfb0176bd349c942394517d102c46fa26b6c9809f8c772567c49943a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 Farm No Heep Off N7 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.044662309001 17.950825766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang