Successfully reported

Verbe Farm - Kliphuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verbe farm a must, loved staying in the Kliphuis. Staying in Kliphuis was the highlight of our holiday and we were not disappointed. It took us back to our childhood as we both started our early lives out on farms. You could switch off from TV and WiFi and just enjoy the candlelight at night and the indoor braai facility as it was very cold. Willie was a great host, so friendly and helpful with a wealth of knowledge of things to do in the area. We could have just stayed on the farm to enjoy the flowers, but we had a full programme and had to move around. We spent a bit of time in the Kamieskroon area, taking long drives and just enjoying the beauty around us. Thanks, Willie, for being such a super host, we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

What a peaceful and pleasant stay on a working farm. Pleasant stay on a working farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Terug na my kindertyd op die plaas, heerlike ontlading. Ons is gek oor die Kliphuis. Jy moet lief wees vir die plaaslewe, nostalgies kan raak oor ons erfenis en waardering vir outydse gasvryheid. Die gasheer is 'n lekker geselsmens en ontsien geen moeite. Ons kom gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dickie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekker roete om te ry oor Kamiesberg, stilte en pragtige natuurskoon. Dit was heerlik. Die skape so naby het 'n rustige gevoel geskep en ons vermaak. Die ougoed het nostalgie aangewakker soos wat die onthou teruggekom het van ouers en grootouers. Die Vader se skepping stem mens tot waardering en dankbaarheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Old world stone cottage. Enjoyable. Wonderful location and scenery spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Skoon fasiliteit met alles wat benodig was vir selfsorg. Dit was 'n aangename ervaring en die bestuurder het goeie kennis van die algemene omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Mooi ligging maar baie duur vir wat mens kry. Ons het die Kliphuis bespreek en betaal daarvoor, en te laat is ons in kennis gestel dat dit reeds vol was toe ons daar gearriveer het. Al die ander besprekings wat ons nog by die webtuiste gemaak het, was daar kontak gemaak met ons voor die aankoms, nie in hierdie geval nie. Ons moes die webtuiste bel om instruksies te kry oor hoe om daar te kom. Ons was teleurgesteld en kon niks hieraan doen nie, want dit was al klaar na 7 in die aand. Ons het in Letjie gebly. Alles was skoon, maar ons voel julle tariewe is te hoog vir die geriewe wat julle aanbied. Die ligging is pragtig, as julle nou net meer aandag kan gee aan die dekor en toestelle wat nie alles in werkende orde was nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Madeleine M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Pragtig geleë met toegang tot verskeie stap- en voertuigroetes vir blommekyk. Huisie pragtig ingerig met al die nodige geriewe. Heerlik stil met net die skape se geblêr in die nag. Salige wegbreek van moderne euwels soos WiFi en krag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vera V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Rustig en stil by die Kliphuisie op die plaas met die geblêr van skape. Dit was baie aangenaam na 'n lang dag op die pad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA788125b73600b17972980e6a12dd8d058ff2745107280f96481629ae813b21197afdbed5f8e5f85d31aef07c69f0a63a00a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 Farm No Heep Off N7 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.04459743432 17.950695889407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang