Verbeel Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 388 Keyter Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Verbeel Cottage is 'n historiese ou plaaswerkerkothuis in die hartjie van Rosendal, pragtig en outentiek gerestoureer, en bied gemaklike selfsorgverblyf. Hierdie kothuis, met sy bekoorlike outydse dekor, is 'n ideale keuse vir 'n paartjie of enkelreisiger wat die area en sy rustige omgewing wil geniet.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie ruimte sluit ook 'n eetkamertafel en 'n werkspasie in.
Buite is daar 'n oordekte patio met sitplek, 'n tuin met braaigeriewe en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 229
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 388 Keyter Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Verbeel Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 388 Keyter Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang