Successfully reported
+21

Verdant Valley Lodge

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 12 of the Farm Zeekoeigat 1173, Verdant Valley Farm, Albert Falls Dam and Resort, Albert Falls, 4162, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 000 R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Verdant Valley Lodge bied selfsorgverblyf en is op 'n privaat erf geleë wat oor die Albert Falls-dam uitkyk.

Dié volledig gemeubileerde vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en beskik oor lugversorging. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste ruim kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof met 'n oond, en 'n ontbyttoonbank met stoele.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet, asook banke om op te ontspan. Die leefarea lei na die stoep, wat 'n gasbraai-fasiliteit het wat oor die swembad en omheinde tuin uitkyk. Oop parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Toerismeheffing betaalbaar by Msinsi Oord se hek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Portion 12 of the Farm Zeekoeigat 1173, Verdant Valley Farm, Albert Falls Dam and Resort, Albert Falls, 4162, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Verdant Valley Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 12 of the Farm Zeekoeigat 1173, Verdant Valley Farm, Albert Falls Dam and Resort, Albert Falls, 4162, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a42e28bb125c9c6ba0045770f19e5cecbf8295c9ddea2a48bd7eae0f4c3d441d5ede536ec38fefd099204dd22803bd0cd83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Portion 12 of the Farm Zeekoeigat 1173, Verdant Valley Farm Albert Falls Dam and Resort 4162 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.464621018609 30.409517915592
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang