Successfully reported
+37

Kakamas Hotel

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kakamas Hotel is deel van die Country Hotels-groep en geleë in Kakamas, 'n area wat veral bekend is vir sy natuur en natuurlewe, 4x4-roetes en stap- en bergfietsroetes, en ikoniese besienswaardighede wat die Augrabieswaterval Nasionale Park en Kokerboom kos- en wynroete insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe soek.

Verblyf bestaan uit 21 eenhede wat geskik is om tot 49 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit in Standaardkamers, Gesinssuites, Selfsorgkamer en Selfsorgsuite. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, lughawe-transfers volgens reëling, 24 uur-ontvangs, WiFi, restaurant, kroeg, gastesitkamer en braai-area in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, roetedraf, swem en fietsry insluit.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, bergfietsry, swem, perdry, visvang, wildritte, wynproe en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
René C
Saam met lewensmaat
5.0
Teleurstelling. Het jare terug by die toe Kakamas Hotel oorgeslaap voordat dit oorgekoop is deur die Country Hotel-groep. Akkommodasie was toe eksie-p...
Sien meer
Aug 2025
Lynn G
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Lovely friendly service from all the staff on duty.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Inge C
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, skoon kamers en vriendelike diens. Vriendelike ontvangs, netjiese en ruim kamers. Heerlik geëet in die restaurant.
Mei 2024
Sam J
Saam met vriende
5.0
My verwagtinge oortref. My verwagtinge oortref. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Heerlik gebly en heerlik geëet.
Mrt 2024
Helena O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Uitstekend! Kan dit 100% aanbeveel.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

McCylla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kakamas Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8797b3f5bab67b69e5b6aecfa8b469456f31ccf6118c8f384abc0c68059a4af17b767595fce5a65825814ec34e1563514b9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2) 182 5 1 5 N14 Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.751637026419 20.643820166588
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang