Successfully reported

Geluk on Vergenoegd Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gerhard O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlike plek. Dit was regtig 'n plesier. Baie mooi en regtig knus. Die natuur is beeldskoon. Hulle het die kolkol laat warm word voor ons kom en selfs die warm kombers aangesit. Regtig verras. Dit was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Asemrowende uitsigte, rustig stil en gerieflik. Ek en my man en ons Staffie baba het ongelooflik lekker gekuier op Vergenoegd. Die cottage was skoon en ideaal geleë met alles wat ons benodig het. Sharon is 'n vriendelike en opregte gasheer. Die in- en uitcheck proses was heel gerieflik en effektief. Die plaaswerkers is vriendelik en die plaas is asemrowend mooi. Ons sal beslis weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Relaxing and tranquil. Lovely cottage with everything that you need. The wood-fired hot tub is a real treat. Peaceful surroundings which make you relax and enjoy the serenity and beauty. The owner gifted us with wood for both the braai and heating up the tub. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Geluk on Vergenoegd Farm
Thank you for the lovely review.

Barry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend! Was ongelooflik! Die huisie het alles wat mens benodig en veral die aandag aan detail was uitstekend! Goed soos bv. gin glase, vonkelwyn glase, 6 eiers en vars melk was klein goed wat ons verblyf spesiaal gemaak het. Die "warm tub" buite het natuurlik die twee aande se verblyf ekstra spesiaal gemaak! Well done. Ons kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Geluk on Vergenoegd Farm
Baie dankie. Ek is bly dat julle dit geniet het. Beste wense.

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Nice. We really enjoyed the walking trails - very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicoline D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2025

Generous hospitality. A big thanks for the excellent hospitality. From the generous extras and wood supplied to the early check-in, nothing was too much trouble. Even assisting with the return of a laptop left behind. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het baie lekker gebly en sien uit om weer te gaan. Dis baie stil en rustig. Fantasties. Pragtige skoon plekkie. Rustige, fantastiese blyplek. Veilig en alles wat jy nodig het. Uiters netjies en skoon gewees. Baie mooi uitsig. Die buite warm tub was lekker ontspanning. Ons kon lekker loop op die plaas. Ons het lekker gerus en sal vir enigeen die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Geluk on Vergenoegd Farm
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd goed om te weet dat gaste hulle tyd op die plaas geniet het.

Merisca K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en rustig. Was 'n wonderlike ervaring om by Geluk on Vergenoegd Farm te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Geluk on Vergenoegd Farm
Baie dankie vir die mooi resensie. Beste wense.

Morgan G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Peaceful & relaxing. You have no choice but to breathe in the fresh air. A perfect getaway from normal city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dimitri R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Restful, tidy cottage with lots of nice touches. Had a lovely stay with my son and dog. Very neat cottage with lots of nice touches and plenty of firewood. Hot tub was a highlight and got very hot, which was great. Beautiful serene hike down to the river. Conveniently close to Worcester.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Geluk on Vergenoegd Farm
Thank you, Dimitri, for the great review and that you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdce7e62cc21707dda7ebd9a7a4b1f71f1017252ef423320625b61a974444364d3eccee1135313850be36be6527e357685330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 Olifantsberg Goudiniweg 6859 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.579722222222 19.340388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang