Successfully reported

Vergezicht Vakansie Eenhede

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Christa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, gemaklik, ruim, gerieflik. Baie gerieflik, alles wat nodig is, en ons het boonste eenheid geboek, maar ek het 'n kniebesering so hulle het ons sonder moeite na die onderste eenheid geskuif wat baie gerieflik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker kuier. Die eenheid bied alles wat nodig is vir 'n heerlike kuier. Die braai geriewe en see-uitsig op die stoep sluit die aand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Made my anniversary special. We had an awesome, relaxing holiday at Vergezicht. Everything we needed was available. The beds were super comfortable. All we needed to take with was food and clothes. Everything else was available in the unit. A huge thank you to Marianne for making our anniversary special. We will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Great stay. Comfortable stay and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Delrae V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly, mooiste dorpie en Vergezigt was baie mooi! Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon, netjies en baie mooi. Dit was nogal warm in die nag, so ons sou 'n waaier waardeer het. Daar is ook nie diefwering voor die hoofslaapkamer se venster gewees nie, so ons kon nie die vensters oopmaak vir vars lug nie. Daar was 'n kragonderbreking en die gasvrou het regtig baie moeite gedoen om ons op hoogte van alles te hou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Martha (marna) D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstekende verblyf. Hierdie verblyf is aanbeveel vir 8 gaste. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stoffel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Bietjie warm gekry in leefarea, vensters was vasgeskroef. Stort fasiliteit was nie gemaklik nie. Toilet ring en deksel te flimsy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 015
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 015
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 015
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Le Grange Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8013907e4f421f8ae3c3cc975aa101b074829a561ac46aca68d3ff5c7b40671bbb66df987e913901981a2e7ff14c844dc58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 015 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 20 Le Grange Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.6105252 19.3856867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang