Verregaande Seehuis
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 High Level Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Verregaande Seehuis is 'n bekoorlike, unieke kliphuis in L'Agulhas, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied binne loopafstand van die strand, restaurante, winkels en die Kaap Agulhas-vuurtoring. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat 'n rustige wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n stapelbed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die braai-area en is goed toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die braai-area beskik oor 'n eetkamertafel, 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke. Die leefarea beskik oor 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon oopmaak.
Daarbenewens sluit die huis 'n houtvuur-warmbad in. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 High Level Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Verregaande Seehuis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 High Level Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang