Successfully reported

Versamelnes Guest Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 339 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag
5.0
Sep 2025

Dit was die ideale oornagverblyf vir ons gewees. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die badkamer en stort was pragtig skoon en ruim, en die normale grootte ys/vrieskas was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trecia J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Aangenaam en aanbeveelbaar vir budget travellers wat net vir die nag oorslaap. Was hartlik ontvang en het heerlik geslaap. Sout en peper in die selfhelpkombuisie sal 'n bonusevoeging wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean and comfortable. We were very comfortable and got a good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deanne S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oornag. Ja, die nodige is daar na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Albert P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pleasant. The place was clean and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henko J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustig en vriendelik. Het baie lekker gebly. Het ook 'n vuurtjie gemaak en lekker kos gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Uitsonderlike waarde en vriendelike gashere. Skoon en gemaklik. Goeie eienaars. Veilig en baie gerieflik. Winkels en geriewe baie naby. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies, gerieflik en baie billik geprys. Versamelnes is uiters geskik as oornagplek op pad na die Kgalagadi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Safe and secure, friendly, perfect overnight accommodation. Easy to find. A perfect overnight spot for us. Clean and has all the amenities needed. Our host was absolutely perfect, wonderful, and very accommodating. Close to everything. Our vehicle and trailer were both secure and safe. Super friendly and had a fantastic night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 339

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Disa Avenue, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViM2M2ZTQwLTkzYmEtNDA5Mi05YjczLTA5NmJjMzgxM2MxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 339 5 1 5 14 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435517 21.264202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang