Hilltop Haven Huisie 1
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R365, Farm Parys Portion 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hilltop Haven Huisie 1 is 'n rustieke selfsorg-vakansiehuis op die eienaar se werkende plaas buite Leipoldtville in die Wes-Kaap. Hierdie eenheid is die perfekte keuse vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver genoeg van die stadsgeraas.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel en lugversorging. Die kamer maak oop na 'n oordekte patio met 'n braai. Hierdie kothuis beskik ook oor 'n houtvuur-warmbad. Geen WiFi en TV nie.
Hierdie eenheid is slegs toeganklik met 'n 4x4-voertuig. Indien gaste nie toegang tot sulke vervoer het nie, sal die gasheer pendeldienste na die verblyf verskaf. Hierdie eiendom is ongeveer 4 km buite Leipoldtville en 25 km vanaf Lambertsbaai waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R365, Farm Parys Portion 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilltop Haven Huisie 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R365, Farm Parys Portion 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang