Vervet's Crest Holiday Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
 - Geen kinders
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Beach Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Vervet's Crest Holiday Apartment is in die rustige dorpie Southbroom aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë en is net 5 minute se stap van die strand af. Die verblyf is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 mense. Die ruim slaapkamer het 'n pragtige see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die knus sitkamer op die boonste vloer het gemaklike sitplek en het 'n TV met stromingsdienste. Die eenheid bied ook 'n toesluitmotorhuis, braaigeriewe en 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie.
Vervet's Crest Holiday Apartment is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë en bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid geriewe. Gaste kan nabygeleë besienswaardighede soos Granny's Tidal Pool en Southbroom Gholfklub verken, of skilderagtige staproetes by Frederika Trail en Viewdeck geniet, wat 'n onvergeetlike vakansie-ontvlugting verseker.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pio Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 5 Beach Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink Vervet's Crest Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 2 volwassenes
 - Geen kinders
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Beach Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang