Successfully reported
+14

Via's B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Via's B&B is versteek in 'n stil hoekie van 'n privaat tuin in Greyton en is minder as 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad af.

Dié gastehuis bied vier elegante ateljeekamers. Die kamers kan onafhanklik bereik word en is verskans teen die straat se geraas. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, ondervloerverhitting, lugversorging, 'n slim-TV met DStv en WiFi.

Die gastehuis het 'n lieflike koffiewinkel en 'n deli waar gaste en die publiek 'n heerlike, volledige ontbyt kan nuttig.

Dit is stapafstand van die bekende oggendmarkie en puik restaurante af. Greyton is 'n gewilde vakansiebestemming vir diegene wat op soek is na ouwêreldse bekoring met moderne geriewe. Dié dorpie is veral gemaak vir liefhebbers van kuns en handwerk.

Daar is ook verskeie bergfietsroetes en perdrysessies in die omtrek en perdekarritte is by die Saterdagmarkie beskikbaar. Gaste kan ook 'n skoonheidsbehandeling of masseersessie deur die eienaars reël. Sjampanje en sjokolade word vir spesiale geleenthede teen ekstra koste gereël.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alf B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik ontspan en die gasvryheid van die eienaars was fantasties. Dit was heerlik rustig binne 'n pragtige dorpie.
Sep 2025
Riaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf by Via's was uitstaande! Matthew het ons baie vriendelik ontvang en verduidelik hoe alles in die gastehuis werk. Die verblyf was baie geri...
Sien meer
Aug 2025
Sue B
5.0
A gem of a stay in the heart of Greyton. The accommodation was luxurious, welcoming and with all home comforts. Our rooms opened out in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Nothnagel W
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was heerlik en die gasvryheid was wonderlik. Die breakfast is heerlik en die restaurant is uitstekend. Ek kan die ten sterkte aanbevee...
Sien meer
Jun 2025
Patsy W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Baie, baie lekker. Dit was bitter koud met sneeu op die bergtoppe, maar die rustigheid was 'n belewenis. Dit is 'n droom - heerlike pannek...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 31 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Via's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90078397883bb2cf31047b77b50c2a0c006a1bfd2a69612ee674f86a853fc102dbb347638b475636a8c1d7e66ef04c0557b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 31 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.050732474534 19.607663804868
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang