Successfully reported

Victoria & Alfred Boutique Hotel

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Liezl F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Sal V & A Boutique Hotel enige tyd aanbeveel. Sal V & A Boutique Hotel enige tyd aanbeveel! Het ons vriendelik ontvang en ons het dadelik tuisgevoel. Goed geleë in 'n veilige en sentrale omgewing. Kamers is ruim, netjies en mooi gemeubileerd. Kamers word daagliks gediens en droë handdoeke word neergesit. Ons het 'n baie lekker ontbyt gehad, beslis waarde vir geld. Ons wou braai en hulle het alles vir ons mooi reggesit by die lapa, ons kon net ontspan. Sal beslis weer hier tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise S
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianka L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Lekker en gemaklik gebly! Lekker gebly, dankie. Daar is net geen matte in die kamer nie. Sou lekker gewees het om ten minste voor die bed 'n matjie te hê, asook in die badkamer. Baie goeie kliëntediens!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Caroline F
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jul 2025

It was fine but will not stay again. When we arrived, our room was dirty and had food from the night before. Check-in time is at 14:00 and we arrived after 14:00. When we came back to the room that evening, we only had one towel between the two of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15eb46a201f652a14c13873dba6d8ff955d69a90864b752cd06258c90943c7a8cb20977f738ca27901aa57afe31ca8566524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 63 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.975634395624 25.604509797553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang