Victoria Junction Courtyard
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Prestwhich Street, 14 Victoria Junction, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Victoria Junction Courtyard skuil in 'n dinamiese woonbuurt in De Waterkant, Kaapstad. Hierdie lieflike woonstel bied 'n unieke stedelike toevlugsoord. Hoë plafonne en witgeverfde baksteenmure skep 'n mengsel van industriële sjiek en moderne gemak.
Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie en het 24 uur-sekuriteit, voetgangertoegang met vingerafdruk en parkeerplek. Die swembad en voetgangerstoegang tot die gebou word deur vingerafdrukherkenning beheer. Die verblyf se ligging bied maklike toegang tot die stad se besienswaardighede. Dit is perfek vir diegene wat die stedelike lewe waardeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leif Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 57 Prestwhich Street, 14 Victoria Junction, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Victoria Junction Courtyard het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Prestwhich Street, 14 Victoria Junction, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang