Victoria Oaks Beaufort West Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Hesperos Avenue, Hospital Hill, Beaufort West, 6790, Wes-Kaap
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Victoria Oaks Beaufort West Guest House is in Beaufort-Wes geleë en bied gerieflike verblyf naby die Christian Barnard Museum. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die gastehuis beskik oor 8 kamers wat elk slaapplek aan 2, 3 of 4 gaste bied. Die kamers het óf 'n dubbelbed, 'n dubbelbed en 'n enkelbed, óf 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamers sluit lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike eetarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Victoria Oaks
Beaufort ...
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Hesperos Avenue, Hospital Hill, Beaufort West, 6790, Wes-Kaap
- Gaste dink Victoria Oaks Beaufort West Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Hesperos Avenue, Hospital Hill, Beaufort West, 6790, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang