Successfully reported
+36

Victoria Oaks Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 De Witt Avenue, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Victoria Oaks Guest House is langs die N12 in die pragtige dorp Victoria-Wes, die sentrale Karoo-streek van die Noord-Kaap. Victoria-Wes is halfpad tussen die Kaap en Johannesburg en tussen 2 Karoo-"koppies" geleë.

Verblyf word in die Dubbel-, Trippel- en Gesinskamers aangebied wat elkeen sy eie ingang en en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Ontbyt, middagete en aandete is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Daar is ook 'n braai-area vir gaste om te benut.

Verder kan gaste in die buiteswembad afkoel of op een van die sonstoele ontspan . Daar is ook 'n pool-tafel en oefengeriewe, en wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar. Fietse kan gehuur word en veilige parkeerplek is agter 'n toegangsbeheerde hek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Henrike L
5.0
Rustig en lekker. Was baie lekker en netjies. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Sep 2025
Nico N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal hierdie akkommodasie vir enige reisiger ten hoogste aanbeveel. Dit is 'n juweel in die geharde droë Karoo. Alles was netjies en skoon, ons is uite...
Sien meer
Sep 2025
Andre V
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Will stay there again. Safe and quiet. Hassle-free check-in. Friendly staff. Clean and good value for money. Sylvester goes ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marquerite E
Saam met vriende
5.0
Goeie ervaring. Baie lekker gebly, netjies en skoon. Vriendelike diens.
Jun 2025
Ina L
Saam met lewensmaat
5.0
Kort verblyf, met geen klagtes. Skoon, netjies, goeie waarde vir geld. Goeie matras! Vriendelike ontvangs.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 De Witt Avenue, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Victoria Oaks Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 De Witt Avenue, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7e5113c69bc34d5cb7301940294730301779d00e481827f0e121063f3089bdd93af5782c27f2cbcfe227216a7e9140718e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 11 De Witt Avenue Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -31.4068254 23.119679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang