Victoria's Pride
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Auret street, PO Box 73, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Victoria's Pride is sowat 615 km vanaf Kaapstad geleë, bied hartlike Karoo-gasvryheid en rustige oornagverblyf. Hierdie skoon, veilige omgewing spog met asemrowende uitsigte. Dit is ideaal vir alle reisigers.
Elke kamer het 'n privaat ingang, lugversorging en 'n en suite-badkamer.
Gaste kan tussen 8 eenhede kies en sluit dubbel- en enkelbeddens in. Alle eenhede het 'n TV met óf DStv óf OpenView. As DStv 'n vereiste is, doen asb. vooraf navraag. Elke kamer het 'n mikrogolf, yskas, koffie- en teegeriewe en tuisgemaakte beskuit of koekies.
Voertuie kan voor die kamers geparkeer word. Hierdie is rookvrye kamers, maar gaste kan buite te rook.
Die verblyf is stapafstand vanaf noodsaaklike dienste, soos dokterskantore, 'n hospitaal en 'n restaurant.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Auret street, PO Box 73, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Victoria's Pride het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Auret street, PO Box 73, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang