Successfully reported

Victorian Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Shalati Reineth B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantastic. It was wonderful because I had a lovely stay and the welcome was so great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melita T
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Incredible, keep up the good work! My stay was excellent, the reception was warm and accommodative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Victorian Guest Lodge
Thank you, Melita! It was lovely having you as our guest!

Corne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gesellig. Die diens was baie goed, en sentraal geleë naby aan Laerskool Newton vir die Wildeklawer toernooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Victorian Guest Lodge
Baie dankie vir jul terugvoer. Was lekker om julle as ons gaste te kon hê.

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Twee nagte verblyf in Kimberley onderweg na Bethlehem. Loopafstand met gratis toegang tot die parkeerarea van die Groot Gat. Mooi skoon, ruim kamers met hoë kwaliteit meubels. Ongelukkig kan daar nie etes voorberei word nie en was ons genoodsaak om etes in die dorp te koop. Verder geen klagtes nie, die plekkie bied veilige onderdakparkering en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Victorian Guest Lodge
Hi Leon, dankie vir u terugvoer. Dit word altyd waardeer. Ons doen nie etes nie, maar daar is 3 restaurante en 'n koffiewinkel reg oorkant die pad by die Groot Gat en Mynmuseum. Probeer hulle gerus volgende keer. Die Occidental Pub en Restaurant geniet ons gaste gewoonlik baie met hul outydse charme. Nie nodig om ver te ry nie, hulle is reg oorkant die pad. Groete

Johan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Kan Victorian Guest Lodge aanbeveel. Baie netjies. Vriendelik ontvang. Lugversorger het baie gehelp in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Gerieflik. Reg langs die Groot Gat en baie veilig en maklik om na die Gat en plekke rondom dit na te loop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile C
1 nag
4.8
Aug 2025

Lekker loopafstand na die Groot Gat. Lekker naby aan die Groot Gat kompleks.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Bekostigbare, netjiese verblyf. Baie dankie aan Jaco vir 'n hartlike ontvangs en vir jou moeite om reeds voor ons aankoms die kamer lekker te verhit! Ons gaan met ons terugkoms weer by julle oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hyco J
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2025

Relaxing and got what we needed for our stay. Dit was maar 'n kort kuier, maar ons is dankbaar vir die gasvryheid wat ons kon kry, reeds dat ons vroeg gehelp was voor inchecktyd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2025

Location is perfect. Value for money and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 West Circular Road, Big Hole Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eb57278213399e6bfb6597282888418f5353b3f6dd5741b6bdb04a252259f3f6623188037fcb65ac243fdd3c232e3c26c6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 16 West Circular Road Big Hole Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.739995 24.754499
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang