Victorian Guest Lodge
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 West Circular Road, Big Hole Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Victorian Guest Lodge is in Kimberley geleë, teenoor die ingang van The Big Hole, die Kimberley Mynmuseum en Diamantwêreld. Die lodge is die ideale basis vanwaar jy die historiese en kulturele besienswaardighede van die Diamantstad kan verken.
Verblyf word in 'n keuse van 9 en suite-gastekamers gebied. Elke slaapkamer is individueel versier en toegerus met 'n TV met geselekteerde DSTV-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Handdoeke en gratis toiletware word vir u gerief voorsien. Haardroërs en strykysters is by ontvangs beskikbaar.
Veilige parkering word op die perseel voorsien.
.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 West Circular Road, Big Hole Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Victorian Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 West Circular Road, Big Hole Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang