Successfully reported

Victorious on Whites Road

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anina M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Voorwaar 'n lafenis na 'n lang dag op die pad. Die ruim, skoon en netjiese kamer is voorwaar aan te beveel, om nie te praat van die vriendelike gasheer en -gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barney B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Dit was great! Goeie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lieflike saligheid. Heerlike luukse verblyf met alles en meer wat jy nodig het. Pragtige tuin en wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wegbreek vakansieplek sommer net so in die stad. Fantastiese gastehuis. Laat voel my of ons super ryk is! Die plek se sitkamer lyk soos die binnekant van 'n eksotiese vakansieplek. Daar is geen koste gespaar met die kamer nie, met selfs 'n gemaklike sofastel in die kamer en alles wat jy kan nodig kry vir 'n oornag besoek. Selfs die stort is heerlik, warm en anders as jou gewone gastehuis stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique C
1 nag
5.0
Sep 2025

Goed. Baie goeie oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit voel soos huis, vriendelike ontvangs. Sal aanbeveel. Vriendelike behulpsame diens. Elke dag skoon handdoeke gekry. Hartlike ontvangs. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavlin T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lek lekke lekker. Gasvry, baie lekker geslaap en gebraai, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stunning stay in Bloem. The house was absolutely beautiful. There were some other guests who had booked, but they were respectful of the space and we had an overall good time, despite only being able to stay for one evening. The check-in was easy, and the house was clean. Lots of parking space, which was very convenient as we were travelling with a trailer. Would gladly stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcos S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

A truly delightful B&B. Very pleasant stay. The house is beautiful and has a lovely entertainment area with a built-in braai, a fire pit, and a small pool. The communal kitchen is well equipped and the staff are very friendly. The rooms are comfortable and not too small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ongelooflik lekker. Awesome huis, ongelooflike gasheer! Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0406263c5587e03c8922389a759a7276220fcdb4d90299b4160177b644ebf84a40b8f2cd429ff8190c85381dd15eb4c5fdd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 9A Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.095383 26.223721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang