Successfully reported
+63

Victorious on Whites Road

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Victorious on Whites Road is teen Grants Hill geleë en bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein.

Die huis is ontwerp deur Irma Moerdijk. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-gastekamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Daar is ook 3 gesinseenhede vir ouers met kinders. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, TV's, Netflix, WiFi en lugversorging in. Kamer 1 het ook 'n mikrogolf, yskas, werkstasie en 'n dagbed vir 'n ekstra gas. Kamer 3 het 'n yskassie en 'n werkstasie. Kamer 4 het 'n yskassie. Kamer 5 het 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n patio en 'n tuin.

Gaste het maklike toegang tot Grants Hill vir 'n wandeling deur die privaat skilpad-reservaat en teen die heuwel op.

Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, Oliewenhuis, die Franklin-wildreservaat of Hamiltonpark besoek. Sterrekyk by die Boyden-sterrewag moet nie misgeloop word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anina M
Besigheidsreis
5.0
Voorwaar 'n lafenis na 'n lang dag op die pad. Die ruim, skoon en netjiese kamer is voorwaar aan te beveel, om nie te praat van die vriendelike gashee...
Sien meer
Okt 2025
Barney B
Besigheidsreis
5.0
Dit was great! Goeie en vriendelike diens.
Okt 2025
Andrea V
5.0
Lieflike saligheid. Heerlike luukse verblyf met alles en meer wat jy nodig het. Pragtige tuin en wonderlike gasvryheid.
Okt 2025
Stephanie K
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek vakansieplek sommer net so in die stad. Fantastiese gastehuis. Laat voel my of ons super ryk is! Die plek se sitkamer lyk soos die binnekant ...
Sien meer
Sep 2025
Angelique C
5.0
Goed. Baie goeie oornagverblyf.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Victorious on Whites Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0406263c5587e03c8922389a759a7276220fcdb4d90299b4160177b644ebf84a40b8f2cd429ff8190c85381dd15eb4c5fdd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 9A Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.095383 26.223721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang