Victory Suites
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Road No 3, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Victory Suites is in Victory Park, Gauteng, geleë en bied kwaliteitverblyf – ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die eiendom bied vier pragtig gemeubileerde eenhede, elk toegerus met 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi en 'n privaat en suite-badkamer. Bykomende geriewe in die kamer sluit in koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n sitarea, lugbraaier, yskassie en mikrogolfoond. Die eiendom is ook toegerus met 'n omsetterstelsel om rugsteunkrag te verskaf tydens beurtkrag.
Buite beskik die eiendom oor 'n aangelegde tuin, ideaal om jou oggendkoffie te geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 91 Road No 3, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Victory Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Road No 3, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang