Vida d'Chette Apartment 413
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Martin Hammerschlag Way, Unit 413 Vida d'Chette, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 564 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vida d'Chette Apartment 413 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Foreshore, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kamer het ook 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Daar is deure wat lei na 'n Juliette-balkon met 'n uitsig oor die hawe en die stad. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante, die V&A Waterfront en die sakekern.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.3/5
Saien Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Martin Hammerschlag Way, Unit 413 Vida d'Chette, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Vida d'Chette Apartment 413 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Martin Hammerschlag Way, Unit 413 Vida d'Chette, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang