Vida d'Chette Apartment 703
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Martin Hammerschlag Way, Unit 703 Vida d'Chette, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 302 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vida d'Chette Apartment 703 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Foreshore, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kamer het ook 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n Juliette-balkon met 'n uitsig oor die stad. Die woonstel is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die V&A Waterfront en die sakekern geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.3/5
Saien Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Martin Hammerschlag Way, Unit 703 Vida d'Chette, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Martin Hammerschlag Way, Unit 703 Vida d'Chette, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang