Vida Marina
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Theron Crescent, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R680R454 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vida Marina is 'n pragtige woonstel op die eienaar se eiendom in Strand, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf naby die strand bied. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornag- of vakansieverblyf soek.
Die woonstel kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer. Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n eetkamertafel en gemaklike sitplek.
Gratis WiFi, veilige parkering agter 'n geslote hek vir mediumgrootte motors en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Theron Crescent, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Vida Marina het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Theron Crescent, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang