Successfully reported
+17

Vida Marina

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Theron Crescent, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 R454 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vida Marina is 'n pragtige woonstel op die eienaar se eiendom in Strand, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf naby die strand bied. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornag- of vakansieverblyf soek.

Die woonstel kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer. Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n eetkamertafel en gemaklike sitplek.

Gratis WiFi, veilige parkering agter 'n geslote hek vir mediumgrootte motors en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Manie P
Saam met lewensmaat
5.0
Good stay. Everything we expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Elize G
Saam met lewensmaat
5.0
Salig, rustig en veilig! Vida Marina is 'n baie netjiese en gerieflike plek. Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en het ons dadelik tuis laat voel....
Sien meer
Feb 2025
Lizette M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornagplek. Die perseel se geriewe laat mens toe om op vakansie te wees sonder om te voel asof jy in 'n vreemde plek is.
Feb 2025
Salome S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Dankie. Baie netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.
Jan 2025
Sinda J
Saam met lewensmaat
5.0
Alles is gemaklik, dis rustig, 'n tuiste weg van die huis. Baie veilig. Dit was baie rustig, sal definitief weer gaan en dit vir enigeen aanbeveel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 40 Theron Crescent, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vida Marina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
R 680 R 454
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R680
R 680 R 454
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R 680 R 454
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Theron Crescent, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb2c69d75b5ab6d2fabd1a9f57e83cea1d9918068c350573e7fc3f54c9819144055f90f6b8c942e0c2d4be740a74fa8e6fba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R453 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 40 Theron Crescent Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119283774462 18.836263136211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang