Successfully reported
+30

Vida Nova Kruger

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3612 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vida Nova Kruger is 'n grasdak-lodge in die Marloth Park-wildreservaat, reg op die oewer van die Krokodilrivier wat grens aan die majestueuse Krugerwildtuin. Gaste kan ontspan op die uitkykdek en kyk hoe wildlewe die rivier nader, terwyl leeus in die verte brul. In die voortuin onder word vlakvarke, kameelperde en ander wildlewe dikwels gesien wei.

Verblyf word aangebied in 6 tweepersoons- of dubbelkamers, of 1 Luukse Hoofsuite, elk met sy eie en suite-badkamer, lugversorging en 'n plafonwaaier.

Die hele lodge kan as 'n geheel verhuur word, insluitend al 5 slaapkamers, op versoek.

Ontbyt, middagete, aandete en aandbraaie kan teen 'n bykomende fooi voorsien word.

Wildritte kan gereël word met hoogs opgeleide gidse, en Vida Nova Kruger het strek-wildkykvoertuie wat toe en lugverkoel is, maar wel 'n opwipdak het wat oopmaak om spesiale wildkyk moontlik te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3612 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Vida Nova Kruger het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3612 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c524205cbb021552184411a0b7b3ddf30934e5b58816faa8f1ea714f04c154252c8fe5ed82cf72adfdd4a94f6e03800144d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3612 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.349501849638 31.809888482094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang