Vida Nova Retreat
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr of Valley and Disa Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Vida Nova Retreat is 'n eko-luukse hoëtegnologie-hotel geleë in die skilderagtige dorpie Houtbaai, net 'n kort entjie van die bedrywige Kaapstadse stadskom af. Hierdie pragtige herehuishotel is naby besienswaardighede soos Sandy Beach, Houtbaai-hawe, wynkelders, Mount Sentinel, Chapman's Peak Drive, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine en verskeie staproetes in die Tafelberg Nasionale Park.
Vida Nova Retreat spog met ruim, gemaklike en smaakvol gemeubileerde Deluxe- en Superior-suites wat elk 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig oor die bergpieke in Houtbaai het, of 'n patio wat oopmaak na die welige tuin, swembad en vermaaklikheidsarea. As 'n eko-vriendelike toevlugsoord word al die kamers aangedryf deur sonkrag. Elke suite is toegerus met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, slim-TV met Netflix en ingeboude kluis vir waardevolle items. Gemaklike badjassen en pantoffels voltooi jou verblyf.
Vida Nova Retreat bied ook wasgoedgeriewe, WiFi-internettoegang, 'n sprankelende swembad, 'n kroeg en parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Cnr of Valley and Disa Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Vida Nova Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr of Valley and Disa Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang