Successfully reported

View @ The Bay Apartment 9

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Elana K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Priceless! Die uitsig was beautiful, die woonstel mooi en gerieflik! Het ons verblyf vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Perfect place for an overnight stop. Would be happy to stay for longer. Very comfortable and lovely apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Net n probleem gehad met voordeur wat glad nie van binne sluit nie. Ons as gesin het baie lekker gebly en area van verbly baie mooi en sentraal gelee. Die uitsig ook baie mooi. Plekkie baie mooi en alles wat mens kan dink om verblyf lekker en gemaklik te maak baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie D
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2025

Dis 'n pragtig toegeruste eenheid naby baie besienswaardighede. Ons het bietjie gesukkel om die ingang na die parkering te kry - dit gaan uit (n) winkelsentrum se parkade na onder, dan is die woonstel bo-op die winkels geleë. Die 3-slaapkamer woonstel se sitkamer en hoofslaapkamer en die stoepie het 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai se hawe. Die ander twee slaapkamers is agter teen 'n deurnag-verligte gang met klein venstertjies waarvan die blindings nie dig sluit nie, so ek het verskeie kere deur die nag wakker geword met die gedagte dit opstaantyd was. Die eenheid was baie skoon en goed toegerus, en die beddens gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Baie lekker gebly en baie rustig in die mooi plekkie en oulikke uitsig. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri H
1 nag
4.0
Mrt 2024

Lekker. Baie lekker. Die persoon wat werk om mense te ontvang was nie baie hulpvaardig nie. Hy moes teruggekom het na ons toe en het dit nooit gedoen nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janene V
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2023

Een nag oorgebly met vriende. Stapafstand van Spar en restaurante. Soos per die plasing is daar nie drie nie, net twee badkamers. Die kamers na die gang se kant het geraas van buite gehad wat steurend was. Die res van die woonstel maak beslis op vir die paar negatiewe goed en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Da Gama Street, Mossel Bay, 6506 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0846fed98ad7db6c1a7c049a9b4452fd4cc6134dc077baa3b482a201ea7617d25817f9783b8eae6d1f98248b6f87abe1eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 9 Da Gama Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181068027408 22.13306737794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang