View From Above
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Van Gogh Road, Spanish Farm, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
View From Above is 'n selfsorg-vakansiehuis teen Helderberg se hange. Die huis het 'n pragtige uitsig oor Somerset-Wes en die see in die verte.
View From Above het slaapplek vir 11 gaste in 2 eenhede. Elke eenheid het 'n ingeboude braaiplek, stoepmeubels, en 'n aangewese swembad. Daar is veilige parkeerplek vir 2 motors.
Die huis is sowat 20 minute se ry vanaf Erinvale Gholfbaan, wynplase, Somerset Winkelsentrum, en ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jianni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Van Gogh Road, Spanish Farm, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink View From Above het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Van Gogh Road, Spanish Farm, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang