View Lodge
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n stort in die kamer. Daar is 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse, 'n muurverwarmer, 'n klein kluis en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan vooraf bespreek word, maar is nie by die tarief ingesluit nie. Die volle betaling moet voor die dag waarop die ontbyt bedien word, vereffen word en kan met aankoms by ontvangs betaal word.
'n Bordontbyt word daagliks tussen 07:30 en 09:30 bedien teen 'n koste van R120.00 per persoon. Gaste moet navraag doen oor die ontbyt-spyskaart.
Aandete word nie by View Lodge voorsien nie. Gaste kan plaaslike restaurante in die omgewing besoek of wegneemetes by Rustiq Pub & Grill bestel (gesluit op Dinsdae).
View Lodge werk op sonkrag. Die laai van elektriese voertuie is streng verbode.
Slegs houtskool mag in die binnenshuise braai-area by die swembad gebruik word. Houtvure word nie toegelaat nie.
Vir veiligheidsredes is die gebruik van kerse, gaslampe, paraffienlampe of draagbare verwarmers streng verbode.
Kredietkaartfasiliteite is beskikbaar vir gerief.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Groepbesprekings word nie toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies is te alle tye streng verbode.
Besoekers van buite word nie op die eiendom toegelaat nie.
Alle geriewe, parkering en swembaddens is vir die uitsluitlike gebruik van View Lodge-gaste.
Enige vorm van wangedrag of skade aan eiendom sal lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling en sal by die plaaslike owerhede aangemeld word.
Samewerking om 'n vreedsame en aangename omgewing vir alle gaste te handhaaf, word waardeer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n stort in die kamer. Daar is 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse, 'n muurverwarmer, 'n klein kluis en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook 'n balkon met uitsigte oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan vooraf bespreek word, maar is nie by die tarief ingesluit nie. Die volle betaling moet voor die dag waarop die ontbyt bedien word, vereffen word en kan met aankoms by ontvangs betaal word.
'n Bordontbyt word daagliks tussen 07:30 en 09:30 bedien teen 'n koste van R120.00 per persoon. Gaste moet navraag doen oor die ontbyt-spyskaart.
Aandete word nie by View Lodge voorsien nie. Gaste kan plaaslike restaurante in die omgewing besoek of wegneemetes by Rustiq Pub & Grill bestel (gesluit op Dinsdae).
View Lodge werk op sonkrag. Die laai van elektriese voertuie is streng verbode.
Slegs houtskool mag in die binnenshuise braai-area by die swembad gebruik word. Houtvure word nie toegelaat nie.
Vir veiligheidsredes is die gebruik van kerse, gaslampe, paraffienlampe of draagbare verwarmers streng verbode.
Kredietkaartfasiliteite is beskikbaar vir gerief.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Groepbesprekings word nie toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies is te alle tye streng verbode.
Besoekers van buite word nie op die eiendom toegelaat nie.
Alle geriewe, parkering en swembaddens is vir die uitsluitlike gebruik van View Lodge-gaste.
Enige vorm van wangedrag of skade aan eiendom sal lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling en sal by die plaaslike owerhede aangemeld word.
Samewerking om 'n vreedsame en aangename omgewing vir alle gaste te handhaaf, word waardeer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor lugversorging, 'n elektriese kombers en 'n klein kluis. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Hierdie eenheid het ook 'n hoekbad vir luukse borrelbaddens. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en lei na 'n tuinarea met 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan vooraf bespreek word, maar is nie by die tarief ingesluit nie. Die volle betaling moet voor die dag waarop die ontbyt bedien word, vereffen word en kan met aankoms by ontvangs betaal word.
'n Bordontbyt word daagliks tussen 07:30 en 09:30 bedien teen 'n koste van R120.00 per persoon. Gaste moet navraag doen oor die ontbyt-spyskaart.
Aandete word nie by View Lodge voorsien nie. Gaste kan plaaslike restaurante in die omgewing besoek of wegneemetes by Rustiq Pub & Grill bestel (gesluit op Dinsdae).
View Lodge werk op sonkrag. Die laai van elektriese voertuie is streng verbode.
Slegs houtskool mag in die binnenshuise braai-area by die swembad gebruik word. Houtvure word nie toegelaat nie.
Vir veiligheidsredes is die gebruik van kerse, gaslampe, paraffienlampe of draagbare verwarmers streng verbode.
Kredietkaartfasiliteite is beskikbaar vir gerief.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Groepbesprekings word nie toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies is te alle tye streng verbode.
Besoekers van buite word nie op die eiendom toegelaat nie.
Alle geriewe, parkering en swembaddens is vir die uitsluitlike gebruik van View Lodge-gaste.
Enige vorm van wangedrag of skade aan eiendom sal lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling en sal by die plaaslike owerhede aangemeld word.
Samewerking om 'n vreedsame en aangename omgewing vir alle gaste te handhaaf, word waardeer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak en daar is 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, elektriese komberse en lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan vooraf bespreek word, maar is nie by die tarief ingesluit nie. Die volle betaling moet voor die dag waarop die ontbyt bedien word, vereffen word en kan met aankoms by ontvangs betaal word.
'n Bordontbyt word daagliks tussen 07:30 en 09:30 bedien teen 'n koste van R120.00 per persoon. Gaste moet navraag doen oor die ontbyt-spyskaart.
Aandete word nie by View Lodge voorsien nie. Gaste kan plaaslike restaurante in die omgewing besoek of wegneemetes by Rustiq Pub & Grill bestel (gesluit op Dinsdae).
View Lodge werk op sonkrag. Die laai van elektriese voertuie is streng verbode.
Slegs houtskool mag in die binnenshuise braai-area by die swembad gebruik word. Houtvure word nie toegelaat nie.
Vir veiligheidsredes is die gebruik van kerse, gaslampe, paraffienlampe of draagbare verwarmers streng verbode.
Kredietkaartfasiliteite is beskikbaar vir gerief.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Groepbesprekings word nie toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies is te alle tye streng verbode.
Besoekers van buite word nie op die eiendom toegelaat nie.
Alle geriewe, parkering en swembaddens is vir die uitsluitlike gebruik van View Lodge-gaste.
Enige vorm van wangedrag of skade aan eiendom sal lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling en sal by die plaaslike owerhede aangemeld word.
Samewerking om 'n vreedsame en aangename omgewing vir alle gaste te handhaaf, word waardeer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n TV, elektriese kombers en 'n kluis. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens en 'n TV. Daar is ook 'n balkon met uitsigte oor die dam en 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan vooraf bespreek word, maar is nie by die tarief ingesluit nie. Die volle betaling moet voor die dag waarop die ontbyt bedien word, vereffen word en kan met aankoms by ontvangs betaal word.
'n Bordontbyt word daagliks tussen 07:30 en 09:30 bedien teen 'n koste van R120.00 per persoon. Gaste moet navraag doen oor die ontbyt-spyskaart.
Aandete word nie by View Lodge voorsien nie. Gaste kan plaaslike restaurante in die omgewing besoek of wegneemetes by Rustiq Pub & Grill bestel (gesluit op Dinsdae).
View Lodge werk op sonkrag. Die laai van elektriese voertuie is streng verbode.
Slegs houtskool mag in die binnenshuise braai-area by die swembad gebruik word. Houtvure word nie toegelaat nie.
Vir veiligheidsredes is die gebruik van kerse, gaslampe, paraffienlampe of draagbare verwarmers streng verbode.
Kredietkaartfasiliteite is beskikbaar vir gerief.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Groepbesprekings word nie toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies is te alle tye streng verbode.
Besoekers van buite word nie op die eiendom toegelaat nie.
Alle geriewe, parkering en swembaddens is vir die uitsluitlike gebruik van View Lodge-gaste.
Enige vorm van wangedrag of skade aan eiendom sal lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling en sal by die plaaslike owerhede aangemeld word.
Samewerking om 'n vreedsame en aangename omgewing vir alle gaste te handhaaf, word waardeer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide kamers het lugversorging, 'n TV en elektriese komberse. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan vooraf bespreek word, maar is nie by die tarief ingesluit nie. Die volle betaling moet voor die dag waarop die ontbyt bedien word, vereffen word en kan met aankoms by ontvangs betaal word.
'n Bordontbyt word daagliks tussen 07:30 en 09:30 bedien teen 'n koste van R120.00 per persoon. Gaste moet navraag doen oor die ontbyt-spyskaart.
Aandete word nie by View Lodge voorsien nie. Gaste kan plaaslike restaurante in die omgewing besoek of wegneemetes by Rustiq Pub & Grill bestel (gesluit op Dinsdae).
View Lodge werk op sonkrag. Die laai van elektriese voertuie is streng verbode.
Slegs houtskool mag in die binnenshuise braai-area by die swembad gebruik word. Houtvure word nie toegelaat nie.
Vir veiligheidsredes is die gebruik van kerse, gaslampe, paraffienlampe of draagbare verwarmers streng verbode.
Kredietkaartfasiliteite is beskikbaar vir gerief.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Groepbesprekings word nie toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies is te alle tye streng verbode.
Besoekers van buite word nie op die eiendom toegelaat nie.
Alle geriewe, parkering en swembaddens is vir die uitsluitlike gebruik van View Lodge-gaste.
Enige vorm van wangedrag of skade aan eiendom sal lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling en sal by die plaaslike owerhede aangemeld word.
Samewerking om 'n vreedsame en aangename omgewing vir alle gaste te handhaaf, word waardeer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het lugversorging, 'n TV en 'n elektriese kombers. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan vooraf bespreek word, maar is nie by die tarief ingesluit nie. Die volle betaling moet voor die dag waarop die ontbyt bedien word, vereffen word en kan met aankoms by ontvangs betaal word.
'n Bordontbyt word daagliks tussen 07:30 en 09:30 bedien teen 'n koste van R120.00 per persoon. Gaste moet navraag doen oor die ontbyt-spyskaart.
Aandete word nie by View Lodge voorsien nie. Gaste kan plaaslike restaurante in die omgewing besoek of wegneemetes by Rustiq Pub & Grill bestel (gesluit op Dinsdae).
View Lodge werk op sonkrag. Die laai van elektriese voertuie is streng verbode.
Slegs houtskool mag in die binnenshuise braai-area by die swembad gebruik word. Houtvure word nie toegelaat nie.
Vir veiligheidsredes is die gebruik van kerse, gaslampe, paraffienlampe of draagbare verwarmers streng verbode.
Kredietkaartfasiliteite is beskikbaar vir gerief.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Groepbesprekings word nie toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies is te alle tye streng verbode.
Besoekers van buite word nie op die eiendom toegelaat nie.
Alle geriewe, parkering en swembaddens is vir die uitsluitlike gebruik van View Lodge-gaste.
Enige vorm van wangedrag of skade aan eiendom sal lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling en sal by die plaaslike owerhede aangemeld word.
Samewerking om 'n vreedsame en aangename omgewing vir alle gaste te handhaaf, word waardeer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgeenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n kluis, 'n TV en 'n privaat balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n waaier en 'n verwarmer. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Die kombuis en die sitarea is op die tweede verdieping en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n balkon met 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2

Leefarea

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang