Successfully reported
+12

View on Hilltop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilltop Road, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6770, Oos-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

View on Hilltop is in Lovemore Park in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het lugversorging en is op 'n woonerf. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en Showmax en gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Die eetarea lei na 'n onderdakbraai-area.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hilltop Road, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6770, Oos-Kaap
  • Gaste dink View on Hilltop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilltop Road, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6770, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3e37c2b30733d8cdc8a6755191b16763bd6421580e90996eb621deecd608e4b878c7523c115bb2d36deceefe820954ccf45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Hilltop Road Lovemore Park 6770 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.003831444516 25.523879539414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang