Successfully reported
+25

View Talay Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore Road 43, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 773 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

View Talay Apartment is stapafstand van Kampsbaai-strand geleë en is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n induksiestoof, toebroodjiepers, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n gemaklike sitarea met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.

Gaste kan deur die skuifdeur na die gemeubileerde dek stap, wat 'n braai-area insluit, perfek vir ontspanne buite-etes. Kampsbaai-uitkykpunt is 1,8 km weg, en die Leeukop-staproete is 3,1 km vanaf die woonstel geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Turnkey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 83

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Strathmore Road 43, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 773
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 773
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 773
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore Road 43, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA404abd5a5cf732a1b3969a6a2e78f108fdabf0680498a3de0ad318e725c91aa96204faea52e9df03a838639125dbf15489ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 773 per nag, vir 4 mense Strathmore Road 43 Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9492143 18.3818487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang