Successfully reported

Vigne Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ease of checking in and out was nice. Very relaxing environment. Lovely farmhouse feel to the cottage overlooking the vineyards and the Langeberg mountains. Walking distance to the beautiful wine estate through the vineyards. The cottage was well equipped with everything required for our stay. Enough braai wood was provided for the first night. On arrival, two bottles of complimentary wine welcomed us. Milk, coffee, and sugar were also provided. Beds and bedding were very comfortable. The two walk-in showers were exceptionally large.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Dit was fantasties. Ons sal dit vir seker weer gebruik en. Dit was fantasties. Ons sal dit vir seker weer gebruik en aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Alles was so perfek dat ek selfs as 'n verloofde dame my naweek afgesluit het. Baie lekker intieme huisie. Pragtige uitsig oor die wingerd. Natuur soos ek daarvan hou. Cool kuier area. Luukse badkamers en mooi plaas kombuis. Ek sal weer teruggaan enige tyd. 100/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roeloff H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gehalte bo weerga. Baie netjies en uitstekende geriewe en fasiliteite - alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna F
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Sal vir enige iemand aanbeveel. Baie goed toegerus, ons het heerlik gebly, waarde vir jou geld! Heerlike varsgebakte piesangbroodjie om ons te verwelkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Pragtige area en huis, als en meer as wat jy nodig het sal weer daar bly. Baie lekker daar gebly, die huis was pragtig, skoon en netjies en toegerus met als wat jy nodig het. Ekstra bederfies gelaat was waardeer. Eienaar se hulp en reëlings is uitstekend en effektief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michele D
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Relaxing, enjoyable. Really good stay, would stay longer next time. Wonderfully equipped home. So many spaces to sit. Small splash pool for summer. The only request would be to move the washline from next to the hedge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Ons het baie lekker so tussen die wingerde op 'n wynplaas gebly. Die huis is ruim en het alles wat ons nodig gehad het. Daar is baie buiteareas om te sit en ontspan. Die uitsig op die berge en oor die wingerde is werklik pragtig en die verblyf is so tussen al die wynplase. Die verteenwoordiger was ook baie gaaf en georganiseerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy F
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantasmagories. Dit was asemrowend en baie mooi rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlea M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons sal beslis weer teruggaan! Baie goed toegerus. Kamera is groot en lekker buite-area vir kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Neldine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317 Bonnievale Road, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MzRlYTcyLTM0YTgtNGIxYi1hNTYxLTgzZDYzM2E1OWRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 82 5 1 5 R317 Bonnievale Road Bon Courage 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.850249562325 19.964646454901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang