Successfully reported
+17

Vigne Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317 Bonnievale Road, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vigne Cottage is op die Bon Courage-wynlandgoed geleë, net 8 km buite Robertson op die R317. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op die bekende Wynroete reis, of vir diegene wat net op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 persone op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne, beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, yskas en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea en -sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste word ook aangebied met komplimentêre WiFi.

Die huis spog met binne- en buitebraaigeriewe en hout vir die eerste vuur word voorsien.

Vigne Cottage is omring deur wingerde en is stapafstand van die rivier af. Daar is ook 'n groot grasperk vir kinders om te speel.

Die kothuis is in 'n kort ryafstand van talle restaurante en wynplase geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alan C
Saam met vriende
5.0
Ease of checking in and out was nice. Very relaxing environment. Lovely farmhouse feel to the cottage overlooking the vineyards and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Maria V
Saam met vriende
5.0
Dit was fantasties. Ons sal dit vir seker weer gebruik en. Dit was fantasties. Ons sal dit vir seker weer gebruik en aanbeveel!
Sep 2025
Chandre G
5.0
Alles was so perfek dat ek selfs as 'n verloofde dame my naweek afgesluit het. Baie lekker intieme huisie. Pragtige uitsig oor die wingerd. Natuur soo...
Sien meer
Jun 2025
Roeloff H
Saam met lewensmaat
5.0
Gehalte bo weerga. Baie netjies en uitstekende geriewe en fasiliteite - alles was daar wat ons nodig gehad het.
Mei 2025
Wilna F
5.0
Sal vir enige iemand aanbeveel. Baie goed toegerus, ons het heerlik gebly, waarde vir jou geld! Heerlike varsgebakte piesangbroodjie om ons te verwelk...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Neldine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R317 Bonnievale Road, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vigne Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317 Bonnievale Road, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MzRlYTcyLTM0YTgtNGIxYi1hNTYxLTgzZDYzM2E1OWRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 82 5 1 5 R317 Bonnievale Road Bon Courage 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.850249562325 19.964646454901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang