Successfully reported
+53

Vilagama Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Sterkfontein, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vilagama Private Game Lodge bied 'n unieke ervaring vir natuurliefhebbers. Dié privaat wild-lodge is omring deur die majestueuse Waterberge. Dis slegs 200 m vanad Pretoria in 'n malaria-vrye area, 36 km vanaf Naboomspruit (Mookgophong) in Limpopo en minder as 2 ure se ry van die stad af.

Vilagama bied 8 stylvolle, grasdak-chalets met en suite-badkamers en kombuise en braaigeriewe. Daar is ook 2 eksklusiewe privaat huise.

Gaste kan die natuur bewonder van 'n vierwielmotorfiets af. Roetes van meer as 70 km met 'n vierwielmotorfiets op die wildplaas ry of of die meer uitdagende pad van 30 km aan die voet van die berg neem. Dis 'n wonderlike ervaring vir beginner en ervare fietsryers.

Daar is 4 wonderlike bosveldgholfbane naby Vilagama. Legend Golf Entabeni is slegs 10 km van die pad af, Euphoria Gholflandgoed Hydro is net 50 km ver, Potgietersrus Gholfbaan is net 40 km ver en Naboomspruit Gholfbaan is net 35 km ver. Gaste kan ook 'n sonsondergang-wildrit en 'n ware bosveldbraai geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jean-claude L
Gesin met klein kinders
5.0
This was one good recharge for the last stretch of the year. It was so peaceful. Peaceful, wonderful. Lots of roaming and very safe for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Anel V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik en ons sal weer gaan. Heerlik stil en netjies met baie vriendelike personeel. Heerlik gebly.
Apr 2025
Annelize M
Saam met vriende
5.0
Aangenaam verwelkom, flinke diens ontvang. Gebruik van onthaalarea word waardeer. Verblyfeenheid goed toegerus. Vilagama bied genoeg vryheid en ruimte...
Sien meer
Sep 2024
Pinky N
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant. Had a very pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Roberta D
4.8
Beautiful view. Comfortable with great hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm Sterkfontein, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Vilagama Private Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Sterkfontein, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66df5828e06335bebb3d6b4d598bda053ada941c648616c7df0141acff5fca011ec7eb2097356c05b9ae72fad0919a1c0e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Farm Sterkfontein Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.290390898554 28.670647144318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang